Hoërskool Pietersburg leerder met uitstekende perdry prestasie
ADVERTISEMENT
Hoërskool Pietersburg leerder Jeanel Du Toit ! Baie geluk aan Jeanel du Toit wat ’n uitstekende sesde plek uit 52 deelnemers behaal het in die 1m SA “Showjumping”-kompetisie by Burlington, Johannesburg! Ons is trots op jou, Jeanel!