HS Nylstroom Gr.12’s in die wêreld van ‘Beauty & the Beast’
Hoërskool Nylstroom 19 September 2019:
Die Matrikulante van Hoërskool Nylstromm was binne in die wêreld van Beauty and the Beast! Wat ‘n sprokieswêrels was dit nie!
Hoërskool Nylstroom is die skool om in te wees! Die beste matriekafskeid in die Bosveld!
Kliek hier vir ‘n opname van die asemrowende aand–>Hoërskool Nylstroom Matriekafskeid 2019