Laerskool Krugerpark Somersport uitblinkers. Baie geluk aan al die leerders wat so puik presteer het in swem en atletiek.
Swem
Hiermee die trofee wenners by Laerskool Krugerpark se jaarlikse Bokkesport.