Laerskool Gericke leerlinge se uitstekende vegkuns behaal puik resultate
Baie geluk aan Philip Boshoff wat vir die sesde jaar in ‘n ry kwalifiseer vir die SA-karatekampioenskappe in September 2018, in die afdelings Kata- en Vegkuns.

Phillip Boshoff
Baie geluk aan Lila Schenck wat ‘n goue medalje verwerf het, vir die Kata-afdeling en ‘n silwer medalje in die Vegkunsafdeling van die Boland Goju Karatekompetisie.

Lila Schenck