Laer Volkskool Skolierpatrollie
Baie geluk aan die volgende Laer Volkskool leerlinge wat verkies is om as skolierpatrollie vir 2024 te dien. Hulle het volgende jaar ‘n groot taak om die leerlinge van Laer Volkskool veilig oor die pad te kry.

Agter: Benrique Jacobs, Loné Bojé, Mercy Mostert, Annabelle Kruger, Helen Grobbelaar, Amé Schutte Middel: Lirie Beneke, Eben Lötter, MG Burger, Miné Coetzee, Thando Grootboom, Phebe van Jaarsveld, Janneke Conradie, Daniël Pieterse Voor: Margite van der Merwe, Dominque Kühn, Zelmarie Donley, Luke Steyn, Johanna Erasmus, Layla Swartz, Pieter-Hein Delport