Op 12 Februarie 2025, bied Lucas Meyer Primêre Skool ‘n skaaktoernooi aan met die volgende deelnemende skole: Nardini, NRS, Michaelis en LMS. Baie geluk aan Diederik Davel wat as die wenner aangewys is.