Hoërskool Ferrum leerder gekies vir die KZN Wildebees rugby span
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Xander Dirks van Hoërskool Ferrum met sy span-bekendstellingseremonie tot die KZN Wildebees rugby span by die Kings Park Stadion! Dis werklik ‘n groot eer om saam met Neil Powell te kan staan, ‘n legende as die Direkteur van rugby by die Sharks. ‘n Aand van trots, prestasie en ‘n blink toekoms! Sterkte Xander, mag jou rugby toekoms net deure vir jou oopmaak!
