Hoërskool Ferrum dring deur na die ATKV-semifinale ronde
ADVERTISEMENT
Die volgende leerders gaan deur na die ATKV-semifinale ronde op 16 Mei by Hoërskool Kuswag:
Voorbereid:
- Arnia Bothma
- Nuschke De Heer
- Shiloh Uys
- Scarlett Uys
Onvoorbereid:
- Arnia Bothma
- Frans Botha
Sterkte aan elkeen van julle – praat met selfvertroue en wys waarvan Ferrum-leerders gemaak is!
“Jou stem het krag – gebruik dit om ander te inspireer.”