Hoërskool Ferrum dring deur na die ATKV-Applous Finaal
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Ferrum se Formele- en Dogterskoor wat deurgedring het na die ATKV Applous Finaal! Baie geluk ook aan Newcastle Hoërskool en Newcastle Senior Primêre Skool, waar 292 skole landswyd aan die ATKV Applous deelgeneem het, is ons trots om deel te wees van 4 skole van uit Newcastle wat dit deurgemaak het! ’n Spesiale woord van waardering aan mev. Reineke, koordirigent van 3 van die kore — jou passie en toewyding is ’n inspirasie. Ons is ongelooflik trots op jou as ons Direkteur van Kultuur!
