Drakensberg Primêre Skool blink uit in Karate
Aiden du Plessis leerling van Drakensberg Primêre Skool het aan die Natal Karate Kampioenskappe deelgeneem. Hy het twee medaljes vir Kumite en Kata verwerf. Hy gaan in Mei Natal verteenwoordig by die SA-Kampioenskappe. Baie geluk Aiden. Drakies is trots op jou.