HS Transvalia kwartaal 2 hoogtepunte
HS Transvalia kwartaal 2 hoogtepunte.
Gholf
Valia Gholf span maak geskiedenis en kwalifiseer vir SA Skole toernooi.

Vlnr: Anton van Dam, Martin Papworth, Damian Araujo en Aiden Leeb Agter: Mnr. Walter Berrington (afrigter/organiseerder)
Suid-Gauteng Hokkie Seuns 2022
Baie geluk aan die volgende 2 seuns wat die Suid-Gauteng 0.14D span gehaal het: Maverick Mostert en Quintis Pieterse

Maverick Mostert en Quintis Pieterse
Suid-Gauteng Hokkie Dogters 2022
Baie geluk aan die volgende leerders en afrigter wat gekies is om Suid-Gauteng Hokkie in 2022 te verteenwoordig:

Agter Vlnr:0.14 D span – Leané Meyer, 0.14B span – Mila Louw en 0.14C span – Amelia van Heerden Voor Vlnr: 0.18B span – Kyla Hartzenberg en Suné Prinsloo 0.14C Dogters span afrigter.
Gauteng Netbal 2022
Baie geluk aan die volgende leerder wat die Gauteng-span vir 2022 uit Transvalia gehaal het o.15 Dudu Malindi.In die Sedibeng area is daar slegs 5 leerders wat die spanne gehaal het, slegs 2 leerders van D8 Dit is ook die 2de jaar wat sy Gauteng verteenwoordig.

Dudu Malindi – Gauteng Netbal 2022
SA Skole en ASA Skole atlete 2022
SA Skole deelname:

Voor: Marli Dimond, Alethea Visser, Jaylin van Dyk, Mieke Grobler en Christi Louw
Agter: Brandon Mathews, Justin Pieterse, Sharné de Bruyn, Taylon v Breda, Jayden van Tonder en Marco Strydom
ASA SA Klubkampioenskappe deelname:

Voor: Tenike Blunden, Mila Fourie, Marli Dimond, Taylon v Breda, Jaylin van Dyk,
Danel Brink en Christi Louw Agter: Justin Pieterse, Jayden van Tonder, Marco Strydom en Marco Pretorius
Marli Dimond – SA Skole kampioen en Senior SA span deelname 2022
Baie geluk aan Marli wat gekroon was as die SA kampioen in die 800m vir D 0.17 en ook met haar deelname aan die Senior SA kampioenskappe waar sy 4de in die finaal van die vroue 800m geëindig het word sy ook sodoende vir die SA Senior vroue span gekies vir die Afrika Kampioenskappe die maand in Mauritius.

Marli Dimond – SA senior span deelname en 0-17 SA 800m kampioen
Mnr en Mej Valia wenners 2022 Baie geluk aan elke leerder wat deelgeneem en ongelooflik mooi gelyk het op die aand!

Foto vlnr: Mnr Valia 2de Prins -Franco Odendaal, Mnr Valia 1ste Prins -Connor Porter, Mnr Valia -Anton van Dam, Mej Valia -Shalaine vd Berg, Mej Valia 1ste Prinses -Guzelle McDonald en Mej Valia 2de Prinses-Melissa van Rensburg
Valia Debat 2022
ATKV Debat finale deelname: 2 Spanne dring deur na die finaal by Buffelspoort in Augustus.
Juniors:
Mackenzie Burger, Leonè du Plessis en Janke-Daniel Steyn.

Junior debat span 2022 Mackenzie Burger, Leonè du Plessis en Janke-Daniel Steyn.
Seniors:
- Elaine Lategan en Tiaan van Zyl
Baie geluk en sterkte aan die leerders.