Laerskool Danie Malan leerders verteenwoordig Blou Bulle o.12 Provinsiale span
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Danie Malan leerders, Jaivan Richter en Lenco Louw wat Blou Bulle o.12 Provinsiale span sal verteenwoordig. Hulle is toe ook aangewys as leerders vir die Maand 2024.