Laerskool Danie Malan leerders presteer:
ADVERTISEMENT
Laerskool Danie Malan leerders presteer: At the FEMSSISA Southern Africa English Olympiad 2022 competition, Laerskool Danie Malan’s Top Gr 7 ENG FAL learners achieved an average of 84%!
Geluk aan ons Gr R leerders wat aan die Gr R Wetenskap Ekspo gaan deelneem het. Hulle het dit baie geniet.
Mia Rynners behaal ‘n pragtige 7de plek in Suid-Afrika in die Oppie Tong Af Redenaars finaal. Welgedaan!

Mia Rynners
In die NW Olimpiade het 600 000 Gr 7 leerders, in Gauteng eindig in die Top 6 by Provinsiale NW Olimpiade.
- Michael de Villiers
- Jayden de Villiers
- Junior Makusa
- Jayden Neethling

Michael de Villiers

Jayden Neethling

Jayden de Villiers

Junior Makua

o.10 Sagtebal seuns Tshwane wenners