Laerskool Danie Malan kwartaal vier hoogtepunte
ADVERTISEMENT
Laerskool Danie Malan kwartaal vier hoogtepunte: Baie geluk aan die volgende atlete wat die trofee wenners by Noord van die Berg was.
- Demi Els Beste dogter Naellope en hekkies
- Robin du Plessis Beste seun Naellope atleet
- AJ van Biljon Beste seun sponge atleet
- Christiaan Brits Beste seun middelafstand

AJ van Biljon

Christiaan Brits

Demi Els

Robin du Plessis
Skeppende kuns provinsiale finaliste Tswane-Wes Olimpiade Isabella Coetzee en Willow Robinson.

Isabella Coetzee

Willow Layla Robinson
Atli Lebogo het aan die Distrik Lewensvaardigheid vasvra deelgeneem. Sy ontvang ’n medalje en ’n sertifikaat vir deelname.

Atli Lebogo
Heinrich Hough het by die Distrik Wiskunde Hoofrekene kompetisie gewen. Hy dring deur na die Nasoinala Wiskunde Hoofrekene kompetisie.

Heinrich Hough