Hoërskool Overkruin RK hoofleiers vir 2023
ADVERTISEMENT
Hartlik geluk aan Hoërskool Overkruin se RK hoofleiers vir 2023. Hulle is:
- Lauren du Preez Onderhoofdogter: Kultuur/Jeug;
- Vian de Vaal Onderhoofseun: Bemarking;
- Doyi Luyolo: Onderhoofseun Sport
- Ashlee Carstens:Onderhoofdogter: Sosiaal
- Hoofseun Connor Koorts en Hoofdogter Zelmi du Toit

Agter van links na regs: Lauren du Preez ; Vian de Vaal ; Doyi Luyolo; Ashlee Carstens; Voor: Connor Koorts en Zelmi du Toit