Hoërskool Montana leerling 2de in Padfietswedren
Montmontie tweede in Padfietswedren
Lize-Ann Louw in graad 10 het Sondag aan die Sun City 103 km padfietswedren deelgeneem. Sy was tweede in die Junior Ladies-kategorie. Lize-Ann het hierdie afstand in ‘n tyd van 3 uur 6 minute gery teen ‘n spoed van 33 km/h.
Baie geluk Lize-Ann, Montana is trots op jou!