Hoërskool Gerrit Maritz sê dankie aan Interhoër ondersteuners en deelnemers
ADVERTISEMENT
Baie dankie aan elke atleet wat Woensdag 22 Februarie tydens ndie Interhoër by Pilditch goeie resultate behaal het. Dankie vir die sanggroep en ondersteuners wat al die atlete aangemoedig het om hulle beste te gee. Die gees het hoog geloop van die Hoërskool Gerrit Maritz ondersteuners.