Hoërskool Gerrit Maritz Loopbaanskou 2023
ADVERTISEMENT
Jaarlikse loopbaanuitstalling het plaas gevind by Hoërskool Gerrit Maritz op Dinsdag 21 Februarie 2023 vir alle Gr.12 leerders. Baie dankie aan elke uitstaller wat ñ unieke geleentheid aan leerder kom bied het, op verskeie beroepsvelde e nook die wêreld van werk bloot te stel.