HS Die Wilgers ontvang departement toekenning
HS Die Wilgers ontvang departement toekenning. Ons matriekpersoneel van 2022, het ‘n merietetoekenning vanaf die Gauteng Onderwys Departement vir ons 100%-slaagsyfer ontvang. Van die 59 stadskole (stadsskole is skole waar ouers/voogde skoolfonds betaal) het 11 skole ‘n 100%-slaagsyfer behaal. Ons is trots om erkenning te ontvang as ‘n topskool in GDO-Tshwane Suid distrik.

Mnr. Fortuin (Institusionele Ontwikkelings- en Ondersteuningsbeampte – IDSO) en me. Ilza Louw (skoolhoof)