Hoërskool Waterkloof atlete presteer by die senior SA-kampioenskappe
Die Hoërskool Waterkloof atlete presteer by die senior SA-kampioenskappe! Kayla Murray – 3de in die 100m Riëtte Heyns – 3de in diskusgooi (53,44m) Jean van den Berg – 2de in die vyfkamp o.16-seuns. Ons is baie trots op julle.
