Hoërskool Die Wilgers 2022 Meriete Toppresteerders
ADVERTISEMENT
Hiermee Hoërskool Die Wilgers 2022 Meriete Toppresteerders. Baie geluk aan die volgende leerders met hul prestasies
Junior:
- Junior Kultuurdogter van die Jaar: Moya Erasmus
- Junior Sportdogter van die Jaar: Angelique van den Bergh
- Junior Sportseun van die Jaar: Adriaan Jacobs

22 Meriete jnr kultuurdogter vd jaar

22 Meriete jnr sportdogter van die jaar

22 Meriete jnr sportseun van die jaar
Senior:
- Senior Kultuurdogter van die Jaar: Dani Heyman
- Senior Kultuurseun van die Jaar: Jaco Koster
- Senior Sportseuns van die Jaar: Jeanré van der Walt (links) en Tian Joubert (regs)

22 meriete funksie

22 Meriete sportseuns van die jaar Jeanré van der Walt (links) en Tian Joubert (regs)