Die Hoërskool Menlopark-krieket gereed om hulle slag in GN-spanne te wys
Die Hoërskool Menlopar is bekend in die krieket-kringe, met krieketspelers soos Rassie van der Dussen, Heinrich Klaasen en Sunè Luus wat hulle krieketloopbane op Menlo-bodem begin het. Nie minder nie as agt Menlo-spelers is onlangs met provinsiale kleure beloon. Baie geluk aan mnre. Arno van Wyk en Petrus Coetzee wat aan die stuur van Menlo-krieketsake staan én aan die spelers met hierdie uitstekende prestasie! Julle harde werk in die nette is beloon.
Seuns
- 15 Dian van Zyl, Marcus de Aguiar en Ivan Ramushu o. 16 Steve Stolk o. 19 Christiaan Daniels
Dogters
- 16 Miané Krynie en Danielle Slabbert en o. 19 Amoné Muller

Christiaan Daniels

Amoné Muller

Miané Krynie

Danielle Slabbert

Steve Stolk

Ivan Ramushu

Marcus de Aguiar

Dian van Zyl