Die Hoërskool Menlopark-interhuis altyd ‘n belewenis
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Menlopark-interhuis is altyd ‘n belewenis van kleur, klank, energie, gees, puik atletiek en groot vreugde! Ons is so dankbaar! Dankie aan elkeen betrokke! Atheners, Milete, Spartane, Trojane – PARKIES VICTORIUS!