Ubusisiwe Charity skenk kospakkies aan Curro Hazeldean Laerskool
Claudette en Hein du Toit, van die Ubusisiwe Charity, het vandag by Curro Hazledean Laerskool 30 kospakke met groente, vleis en pap aan al die terreinwerkers en assistente kom skenk. Baie dankie vir julle omegee en liefde tot julle medemens.