Afrikaanse Hoër Meisieskool wen NWU Super Interhoër
Afrikaanse Hoër Meisieskool is algehele wenners van die NWU Super Interhoër. Die finale punte is as volg:
- Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria 441
- Noordheuwel 358
- Hoërskool Waterkloof 354.5
- Helpmekaar Kollege 353
- Zwartkop 350.5
Die ander deelnemende skole was: Hoërskool Kemptonpark, Garsfontein en Prestige College.

AMHP Pilditch 2023