Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria leerders spel uitstekend by Franse Spelling Bee
ADVERTISEMENT
Twee Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria leerders presteer uitstekend by die Franse Spelling Bee Kompetisie: Emeré Pretorius (Gr 11) en Evelynne Nel (Gr 10) was semi-finaliste in Epelle-moi! Die jaarlikse Franse Spelling bee kompetisie. Emeré het na die landsfinaal deurgedring.

Franse spelling bee