Afrikaanse Hoër Meisieskool leerder neem deel aan die Zimbabwe Open Gholf
ADVERTISEMENT
Affies se beste wense aan Zane Fourie wat aan die Zimbabwe Open Gholf deelneem! Mag dit ’n waardevolle en suksesvolle ervaring wees – ons is trots op jou en hou duimvas vir elke hou!