Gr. 6 leerder van Laerskool Pretoria-Oos presteer op verskeie vlakke
Baie Geluk aan Mischa van Rooyen, vir haar bydrae tot die prestasies van die gr. 6 spanredenaars. Sy gaan in 2019 haar plek volstaan as Onderhoofdogter. Op akademiese gebied was sy ook ‘n staatmaker. Erkenning is ook gegee vir haar sang en viool prestasies by die Eisteddfod.