Skaakspelers van Hoërskool Zwartkop maak die regte skuiwe
Skaakspelers van Hoërskool Zwartkop maak die regte skuiwe. Meya Snyders en Stiaan Grunenfelder in graad 9 het aan die S.A. Junior Skaak Kampioenskap by Wild Coast Sun in Port Edwards tydens Desember 2022 deelgeneem. Meya Snyders was deel van die o.16 A-span wat met die goue medalje wegloop en ook as die algehele wenners van hulle afdeling aagewys is. Stiaan Grunenfelder het die o.16 A-opespan verteenwoordig wat ‘n algehele 2de plek in hulle afdeling wen.

Meya Snyders en Stiaan Grunenfelder