Laerskool Wierdapark leerling gekroon as 2de prinses
Minke Botha (graad 5) het aan die Miss Gauteng Schools 2019 kompetisie, in die afdeling 10 tot 12 jaar, deelgeneem. Sy is as 2de prinses gekroon en wen ook die prys in die junior afdeling vir die beste kostuums. Wel gedaan, Minke.