Laerskool Wierdapark leerders skitter tydens die Departementele Wiskunde Olimpiade
Baie geluk aan die leerders van Laerskool Wierdapark wat verlede week die skool se naam hoog gehou het by die kringrondte van die olimpiade. Tegnologie is gebruik en hoofrekene en probleemoplossingsvaardighede is ingespan teen die top 2 leerders van nabygeleë laerskole. Trots op julle!
Graad 4:
- Liam van der Bank
- Emma de Kock
Graad 5:
- Ryan Gevers
- Simon Barkhuizen
Graad 6:
- Lienka Diedericks
- Xanthé Strauss