Laerskool Swartkop atlete maak trots
ADVERTISEMENT
Hierdie twee Laerskool Swartkop atlete het ons baie trots gemaak die naweek! Jaco het ‘n goue medalje vir gewigstoot en ‘n silwer medalje vir diskus ontvang by die Gauteng Atletiek Kampioenskappe. Hy dring deur na die SA’s wat plaasvind op 23-25 Maart in Pietermaritzburg. Kiarah het 7de plek behaal in 100m finaal en derde plek in aflos.