Laerskool Rooihuiskraal Interne Komitee teken erekode vir leierskap in 2023
Laerskool Rooihuiskraal Interne Komitee teken erekode vir leierskap in 2023. Die Interne Komitee van Laerskool Rooihuiskraal teken jaarliks ‘n erekode as verbintenis tot die leierskapposisies wat hulle betree. Hierdie jaar is geen uitsondering nie en ons is trots op die leierskap wat ons Gr. 7’s toon as voorbeeld vir ons mede-Rooimiere!