Laerskool Louis Leipoldt atletiekspan eindig 2de in Top 10 byeenkoms
ADVERTISEMENT
Tydens die Top 10 byeenkoms, waar slegs 24 atlete vanaf o.10 – 0.13 per skool mag deelneem, het Laerskool Louis Leipoldt se atletiekspan ‘n besonderse prestasie behaal deur algeheel 2de uit 25 skole te eindig! Ons seuns was algeheel 3de en ons dogters algeheel 4de. Ons was ook die enigste Centurion laerskool wat onder die top 5 skole geëindig het. Baie geluk aan Mienke Dekker, Jayden Els en Chanene Barnard met hulle uitsonderlike prestasie met meer as 1 000 ABSA punte elk.
Ons het 60 atlete gehad wat aan die Clusterbyeenkoms deelgeneem het en daar het ons ook ‘n algehele 3de plek behaal. Hier het slegs top kwalifiserende atlete deelgeneem. 60 atlete gehad wat aan die Clusterbyeenkoms deelgeneem het en daar het ons ook ‘n algehele 3de plek behaal. Hier het slegs top kwalifiserende atlete deelgeneem.
- Mienke Dekker behaal 1129 ABSA punte tydens die TOP 10 atletiek byeenkoms
- Jayden Els wat 1025 ABSA tabel behaal ook by TOP 10 byeenkoms.
- Chanene Barnard sy behaal 1016 ABSA tabel punte tydens TOP 10 byeenkoms
- Atlete wat meer as 1000 ABSA tabel punte bereik ontvang spesiale medaljes van H/s Waterkloof.

Chanene Barnard

Jayden Els

Mienke Dekker
Kwalifiseer vir Distrikskampioenskappe op 25 Februarie 2022

AGTER VLNR: Rynard vd Poll Hoogspring (2de plek) ; William de Lange 75mH (1ste plek) en 150mH (1ste plek) ; Hanno Bester 1500m (1ste plek) ;
Keegan Fourie Spiesgooi (1ste plek) ; Jayden Els 100m (1ste) 150m (1ste), Gewigstoot (2de) Spiesgooi (2de) ;
Wessel Fourie 70mh (2de) Verspring (2de) ; Mattias Kieblock 1200m (2de)
VOOR VLNR: Jade Lemmer Gewigstoot (2de) Diskus (1ste) Spiesgooi (2de) ; Lee-Hane Mienie 1200m (2de) ; Mienke Dekker 800m (1ste) 1500m (1ste
Anje Fowler 1200m (2de) ; Mia de Jager Diskus (2de) ; Kiara Grobbelaar 150m (2de) Verspring (2de) ;
Lara vd Poll 100m (1ste) 75mH (2de) Verspring (1ste) Spiesgooi (1ste) ; Chanene Barnard 1200m (1ste)