Hoërskool Zwartkop o.17 netbaldogters kwalifiseer vir die SA Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Die Zwarries se o.17 netbaldogters kwalifiseer om aan die S.A. kampioenskappe te gaan deelneem wat vanaf 1 en 2 Augustus by H/S EG Jansen plaasvind. Baie geluk, dogters!