Hoërskool Zwartkop leerders presteer in Redenaars
ADVERTISEMENT
Hoërskool Zwartkop mag maar redeneer. Liam Havenga dring deur na die nasionale finale rondte van die interskole redenaarsliga. Amoné Roux (gr. 10) is gekies as semi-finalis uit 3 provinsies, vir die finale rondte van die nasionale Kansvatters redenaarskompetisie. Liam en Amoné, die Zwarries is baie trots op julle en wens julle sterkte toe vir die voorbereiding wat voorlê.

Liam Havenga

Amone Roux