Hoërskool Zwartkop hokkie-skeidsregter maak naam
ADVERTISEMENT
Zwarrie maak trots. Minka Steyn is gekies om Northerns Hokkie as skeidsregter by die o.14 Inter Proviniale Toernooi (IPT’s) te verteenwoordig. Die toernooi vind gedurende die Junie vakansie plaas. Baie geluk, Minka!