Hoërskool Zwartkop atleet ontvang groot prys
ADVERTISEMENT
Hoërskool Zwartkop atleet ontvang groot prys. Wiepke Schoeman is aangewys as die atleetpersoonlikheid van die jaar tydens die ASA se toekenningsgleentheid wat op 27 Januarie by OR Thambo se Sun internasional konferensielokaal plaasgevind het. Wiepke is ook genommineer vir die toekenning van Female Prospect of the year. Hierdie nomminasie gee erkenning aan Wiepke as ‘n atleet wat in die toekoms dopgehou moet word.