Hoërskool Centurion Junior Stadsraadslede
Hoërskool Centurion is baie trots op ons leerders wat op die junior stadsraad dien. Eben Greyling, Alison Farla en Bernick Fourie is vanaf 2024 deel van die junior stadsraad. Baie geluk aan ons twee nuutverkose graad 10-leerders, Amelie Essex-Ferreira en Tristan van Loggerenberg, wat ook hierdie amp gaan beklee.