Matriekuitslae 2022 HS Linden Akademie die 4de beste Afrikaanse skool in Gauteng
Volgens die Solidariteit Matriekuitslae verslag was Hoërskool Linden as 4de beste akademiese skool in Gauteng in 2022 aangewys. Die uitslag is gebasseer op onderskeidings per kandidaat. Linden is dan ook 9de landswyd onder Afrikaanse skole. Die uitslag getuig weereens van die skool se uitsonderlike akademiese standaard. Welgedaan klas van 2022.

Matric class of 2022