AG Visser Fast 5 Netbaltoernooi – Hier is die deelneemende spanne
Laerskool AG Visser se jaarlikse Sewes Toernooi en Fast Five Netbaltoernooi vind plaas op 18 en 19 Oktober 2019. Dit het klein begin, maar het gegroei tot ‘n volwaardige sportgeleentheid waarop hul baie trots is.
Hier is die deelnemende netbalspanne:
Laerskool Muldersdrif – o.11A en B netbalspanne
Laerskool Muldersdrif – o.12A netbalspan
Laerskool Muldersdrif – o.12B netbalspan
Laerskool Muldersdrif – o.13A netbalspan
