Laerskool Helderkruin kultuur en plesier hoogtepunte vir kwartaal 1
ADVERTISEMENT
Hiermee Laerskool Helderkruin kultuur en plesier hoogtepunte vir kwartaal 1: Redenaars: Aikônafees wenners (Gr. 4 – 7 leerders) wat deurdring na die ATKV Redenaars kompetisie.

Aikônafees
Redenaars:Kletskous Karnaval wenners (Gr. 2 & 3 leerders) wat deurdring na die na die ATKV Redenaars kompetisie.

Junior ATKV span
Pret:Die Kruiners sê dankie vir hul nuwe MBK hemde.
Die Kenmekaar Kaskar dag was ‘n reuse sukses en hope pret!