Leeuwenhof Akademie leerders presteer by Aksie-netbal
3 dogters van Leeuwenhof Akademie is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig: Lee-Kayla van Wyk, Amoné Buytendorp en Lia Grobler. Hulle het ‘n 2-dag oefenkamp by Sun City 15-16 Februarie bygewoon. Hulle het saam met spanne uit die UK geoefen.
Delien Krouwkamp is opgeneem in die Suid Gauteng o.13A asksie-netbalspan. Hulle neem 15-20 Maart deel aan ‘n Interprovinsiale toernooi.

Delien Krouwkamp