Laerskool Edleen atlete presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende atlete wat 8 en 9 Maart aan die Gauteng kampioenskappe deelneem. Na afloop van die kompetisie is Luan de Lang en Stian Greef gekies om vanaf 24-26 Maart 2024 aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in Polokwane deel te neem. Sterkte julle.
Baie geluk aan die volgende Laerskool Edleen atlete wat Woensdag 21 Februarie aan die D17 atletiek kompetisie deelgeneem het julle is ons trots.