Die o.16-krieketspan van Helpmekaar Kollege maak geskiedenis
ADVERTISEMENT
Die o.16-krieketspan van Helpmekaar Kollege het geskiedenis gemaak deur vir die eerste keer die Johnny Waite-toernooi te wen. Hulle het in die eindstryd teen KES te staan gekom.