Laerskool Westwood kondig hoofleiers vir 2022 aan
ADVERTISEMENT
Laerskool Westwood kondig met trots hul Hoofleiers vir 2022 aan. Baie geluk aan elke leerder wat gekies is as deel van die leierspan vir 2022.
- Jc Smal – Hoofseun
- Dewandé Smit – Hoofdogter
- Mieke Haasbroek – Onderhoofdogter
- Taden Bischoff – Onderhoofseun
- James Phillips – Onderhoofseun

Aangeheg is ons Hoofleiers vir 2022.
v.l.n.r Mieke Haasbroek (onderhoofdogter); Dewandѐ Smit (hoofdogter); JC Smal (hoofseun); Taden Bischoff (onderhoofseun); James Phillips (onderhoofseun)