Laerskool Baanbreker krieketspanne neem deel aan die Finale Liga uitspele
ADVERTISEMENT
Laerskool Baanbreker se o.9 en o.10 Krieketspanne neem die week deel aan die Finale Liga uitspele vir ‘n 1ste en 2de plek. Die o.9 span speel teen Delville op 2 Sept en o.10 teen Concordia op 3 Sept.