Afrikaanse Hoërskool se onder 14, 15 en 16 rugby spanne het die afgelope week aan die Mauritz Hanzen Rugby deelgeneem.

Hier volg van die uitslae:

O/14

Dag 1 wen 45-7 teen Curro Hazeldean
Dag 3 wen 17-14 teen Lydenburg

O/15
Dag 1 verloor 21-0 teen Piet Potgieter
Dag 3 wen 21-8 teen Ellisras

O/16
Dag 1 wen 36-7 teen Hans Strijdom
Dag 3 wen 36-12 teen Zwartskop