Welkom Gimnasium 2020 Matriekuitslae
Baie geluk aan die Klas van 2020.
Hier is ons toppresteerders:
Lisa van Sittert: 8 Onderskeidings
(Afrikaans, Engels, Wiskunde, Lewesoriëntering, Rekeningkunde, Rekenaarstoepassingstegnologie, Ingennieursgrafika & Ontwerp en Fisiese Wetenskap).
Leerders met 5 onderskeidings:
Leerders met 4 onderskeidings: