Twee leerders van Trio Hoërskool is verkies tot die Vrystaat Gebiedsjeugraad.
ADVERTISEMENT
Baie baie geluk aan twee van Trio Hoërskool se leerders, Hannes Fourie en Anouke van Rensburg, met julle verkiesing tot die Vrystaat Gebiedsjeugraad. Hannes Fourie is ook verkies as ondervoorsitter van die Gebiedsjeugraad.Baie sterkte met julle termyn!